Optredes

Marieke neem tans leiding met die Musiekbediening by Leeuwberg Gemeente, Ds Kotzestraat, Ferreira, Bloemfontein.

Eredienste begin elke Sondagoggend 8:45.